Spilpunte

Reinke se sirkels van sukses: Episode 1 tot 4

Proagrimedia sluit by die Reinke-span in Afrika aan om die boere te besoek wat sukses behaal het danksy hul besproeiingstelsels. Hierdie reis vat die span na Pandamatenga se boeregemeenskap. Pandamatenga is een van die dele van Botswana wat die beste geskik is vir droëlandboerdery. Plaaslike inwoners noem die dorpie[...]

Senter360 verskaf elektriese, son, petrol en wateraangedrewe aandryfstelsels

Senter360 se spilpunte is bekend vir hulle bogemiddelde struktuursterkte en duursaamheid as gevolg van die ekstra stelle staalpypkappe wat op elke span aangebring is. Die pypstruktuur is nie net ligter as hoekysterkappe nie, maar ook meer windbestand as gevolg van hulle aërodinamiese vorm. Senter360 se spilpunte word in Suid-Afrika[...]

By Benine Ackermann|1st June 2023|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , |

Rotrix Afrika se kruipspuite gooi nat sonder nonsens

“Tegnologie is wonderlik, maar dit is ook aantreklik vir diewe,” sê Andries Bothma van Rotrix Afrika. Hy het by NAMPO boere ingelig oor Rotrix se staatmakeroplossings om uitvalhoeke van spilpunte, kleiner landerye, weivelde en groentelande te besproei. Die kruipspuite het net ՚n waterkoppeling nodig en werk sonder elektriese aandrywing.[...]

By Annemarie Bremner|13th June 2022|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , , , |

Senter360 maak suikerboerdery soet

Die lewe lyk mooier vir agt suikerrietboere van Noord-Natal wat altesaam 26 Senter360-hoëprofielspilpunte gekoop het. Verlede maand het drie van die boere vertel hoekom hulle na besproeiing oorgeskakel het en hoekom hulle spilpuntkeuse Senter360 was. Nou kry nog drie boere kans om hulle suksesstories met ons te deel: Vir[...]

By Specialist Writer|22nd September 2017|Categories: Crop production, Irrigation|Tags: , , , |

Senter360 maak suikerrietboerdery soet

Suikerriet word oor die algemeen as ’n maklike kontantgewas beskou wat min insette en moeite verg. Maar suikerriet is hard en taai. Dit benodig baie water en word dan baie hoog en feitlik ondeurdringbaar as oestyd naderkom. Tradisioneel het boere sleeppype met Floppy- of klapspuite gebruik om die massa[...]

By Specialist Writer|16th August 2017|Categories: Irrigation|Tags: , , , |
0
Go to Top