Besproeiing in Botswana

Transformeer jou velde met Senter360

Frederick van der Merwe boer in Botswana by Request Tuli Fresh. Hy gebruik al vir jare Senter360 spilpunte. Hulle fokus op aartappels en het hul plaas basies uit niks uit begin. Tans is hulle op amper 200 hektaar onder besproeiing, waarvan 174 hektaar onder spilpunt is - Senter360 spilpunte.[...]

By Specialist Writer|3rd April 2024|Categories: Resource management videos, Videos|Tags: , , , |

Reinke se sirkels van sukses: Episode 1 tot 4

Proagrimedia sluit by die Reinke-span in Afrika aan om die boere te besoek wat sukses behaal het danksy hul besproeiingstelsels. Hierdie reis vat die span na Pandamatenga se boeregemeenskap. Pandamatenga is een van die dele van Botswana wat die beste geskik is vir droƫlandboerdery. Plaaslike inwoners noem die dorpie[...]

0
Go to Top