Reinke se sirkels van sukses: Episode 1 tot 4

Reinke-irrigation-centre-pivot-pipe-options-parts-and-service
Proagrimedia sluit by die Reinke-span in Afrika aan om die boere te besoek wat sukses behaal het danksy hul besproeiingstelsels. Hierdie reis vat die span na Pandamatenga se boeregemeenskap.
Pandamatenga is een van die dele van Botswana wat die beste geskik is vir droëlandboerdery. Plaaslike inwoners noem die dorpie Panda. Die ses silo’s wat gesien kan word as jy deur Panda gaan, is die enigste landmerke en aanduidings van beskawing, jy kan dit regtig mis as jy jou oë knip! Al is dit klein en sou dit die gemiddelde mens se radar mis, is die dorpie en sy omgewing magies en surrealisties.
Nie net die boere in Botswana het die afgelope twee jaar eksponensiële groei getoon nie, maar Reinke-besproeiing ook. In hierdie tyd het Reinke suksesvol 22 spilpunte vir boere in die omgewing opgerig om 376,5 ha gewasse te besproei.
In die reeks van Reinke se sukseskringe in Botswana besoek ons verskeie boere in die Pandamatenga-distrik om meer te uit te vinf oor hul besproeiingsbehoeftes en hoekom hulle Reinke as hul besproeiingsvennoot gekies het.
Kyk na die volle reeks hier: