VIDEO: Bok van Blerk sit sy naam agter Gallagher se produkte

Bok van Blerk
Benard Willemse, areabestuurder by Gallagher, vertel hoekom hulle produkte die heel beste op die mark is.
“Gallagher sien om na plase.”
Volgens hom is daar vir almal iets wat kan help.
Bok van Blerk glo self in die gehalte van Gallagher en vertel dat hulle topklas produkte van hoë gehalte het. Gallagher kry beslis Bok se goedkeuring.