Bok van Blerk

VIDEO: Bok van Blerk sit sy naam agter Gallagher se produkte

https://youtu.be/TQL1k7OIND0 Benard Willemse, areabestuurder by Gallagher, vertel hoekom hulle produkte die heel beste op die mark is. “Gallagher sien om na plase.” Volgens hom is daar vir almal iets wat kan help. Bok van Blerk glo self in die gehalte van Gallagher en vertel dat hulle topklas produkte[...]

By Specialist Writer|7th June 2024|Categories: Artikels|Tags: , , |

Gallagher is die béste, so sê Bok van Blerk!

Kyk, as Bok van Blerk sy stempel van goedkeuring gee, staan die meeste Suid-Afrikaners bankvas daaragter. Gallagher staan kop-en-skouers uit bo al hulle teenstaanders met hulle uitstekende produkte en Bok as húlle ambassadeur! Benard Willemse, areabestuurder by Gallagher, vertel hoekom hulle produkte die heel beste op die mark is.[...]

0
Go to Top