weegskale

Gallagher doen sy werk by Gert Wessels Voerkrale

Duursaam en gehalte, dit is die twee woorde wat Johan Labuschagne gebruik om Gallagher se toerusting te beskryf. Met meer as 2 000 beeste in hulle voerkraal en nog 1 000 in die veld werk Gallagher se toerusting oortyd op hulle plaas, en Johan sê die produkte hou net. Johan het[...]

By Natasha Pretorius|18th June 2025|Categories: Vee en Wild|Tags: , , , , |

Gallagher is die béste, so sê Bok van Blerk!

Kyk, as Bok van Blerk sy stempel van goedkeuring gee, staan die meeste Suid-Afrikaners bankvas daaragter. Gallagher staan kop-en-skouers uit bo al hulle teenstaanders met hulle uitstekende produkte en Bok as húlle ambassadeur! Benard Willemse, areabestuurder by Gallagher, vertel hoekom hulle produkte die heel beste op die mark is.[...]

Om te weeg is om te weet: Verbeter veeprestasie met Gallagher

Weeg is die manier om rekord te hou van jou vee se prestasie. Daarvoor is ‘n betroubare weegskaal nodig. Livetrack bied jou betroubare  Gallagher-weegskale van die hoogste gehalte, wat met die minste moeite en omslagtigheid werk. Livetrack SA is ‘n verskaffer van ‘n wye verskeidenheid veehanteringstoerusting, vanaf skaap- en[...]

By Maryna Steyn|18th March 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Vir meer as 85 jaar beskerm Gallagher boere se bates

՚n Seepgladde bestuurstelsel is die behoefte van elke veeboer. Danksy Gallagher se moderne tegnologie en oplossings, maak hulle produkte die boer se lewe makliker en veiliger. Die maatskappy bied ՚n wye reeks produkte en dienste wat ontwerp is om boere te help om hulle vee meer doeltreffend te bestuur.[...]

0
Go to Top