EID-Lesers
Gallagher doen sy werk by Gert Wessels Voerkrale
Duursaam en gehalte, dit is die twee woorde wat Johan Labuschagne gebruik om Gallagher se toerusting te beskryf. Met meer as 2 000 beeste in hulle voerkraal en nog 1 000 in die veld werk Gallagher se toerusting oortyd op hulle plaas, en Johan sê die produkte hou net. Johan het[...]