Gallagher Animal Managements
Gallagher se geëlektrifiseerde heinings hou Hazyview se makadamianeute en mense veilig
Toe Danie Janse van Rensburg in Hazyview op ‘n Makadamianeute plaas begin werk het was die plaas reeds beveilig met Gallagher se elktrieseheiningoplossings, sedertdien vertel hy het hulle nog nooit terug gekyk nie. Danie maak gebruik van twee van Gallagher se MBS6500i Energizers. Hierdie Energizers vorm deel van die[...]
’n Veilige hawe vir boere en oeste – danksy Gallagher
Toe Uitenhage vloede beleef het, het Libbie Marais met ‘n probleem gesit. Sy moes vir haar perd en haar donkie nuwe blyplek kry en hoewel sy ‘n plot gekry het vir hulle om te wei moes sy dit op ‘n manier beveilig en omhein. Danksy Gallagher se goedhartigheid kon[...]
Gallagher doen sy werk by Gert Wessels Voerkrale
Duursaam en gehalte, dit is die twee woorde wat Johan Labuschagne gebruik om Gallagher se toerusting te beskryf. Met meer as 2 000 beeste in hulle voerkraal en nog 1 000 in die veld werk Gallagher se toerusting oortyd op hulle plaas, en Johan sê die produkte hou net. Johan het[...]
Kry gemoedsrus met Gallagher se elektrieseheining-oplossings
Plaasveiligheid gaan nie net oor jou gesin se veiligheid nie – dit gaan ook oor die beskerming van jou oeste en vee. Gallagher Animal Management verstaan dit beter as enigiemand anders en daarom bied hulle vir jou die nuutste tegnologie vir elektriese heinings, sodat jy die gemoedsrus kan hê[...]