Insulator Screws
’n Veilige hawe vir boere en oeste – danksy Gallagher
Toe Uitenhage vloede beleef het, het Libbie Marais met ‘n probleem gesit. Sy moes vir haar perd en haar donkie nuwe blyplek kry en hoewel sy ‘n plot gekry het vir hulle om te wei moes sy dit op ‘n manier beveilig en omhein. Danksy Gallagher se goedhartigheid kon[...]