Geëlektrifiseerde Heinings

Gallagher se geëlektrifiseerde heinings hou Hazyview se makadamianeute en mense veilig

Toe Danie Janse van Rensburg in Hazyview op ‘n Makadamianeute plaas begin werk het was die plaas reeds beveilig met Gallagher se elktrieseheiningoplossings, sedertdien vertel hy het hulle nog nooit terug gekyk nie. Danie maak gebruik van twee van Gallagher se MBS6500i Energizers. Hierdie Energizers vorm deel van die[...]

0
Go to Top