draadlose watermonitering
Vir meer as 85 jaar beskerm Gallagher boere se bates
՚n Seepgladde bestuurstelsel is die behoefte van elke veeboer. Danksy Gallagher se moderne tegnologie en oplossings, maak hulle produkte die boer se lewe makliker en veiliger. Die maatskappy bied ՚n wye reeks produkte en dienste wat ontwerp is om boere te help om hulle vee meer doeltreffend te bestuur.[...]
Boer slimmer met Gallagher se draadlose watermonitering vir plaasdamme
Doeltreffendheid, gerief en gemak is voordele wat vandag se gevorderde tegnologie die boer bied. Net soos met jou WiFi kan jy nou ook draadloos jou plaasdam se water vanaf jou foon dophou om te sien waar jou watervlakke lê en of jou vee drinkwater het. Die meeste boere (en[...]