elektriese heinings
Gallagher- elektriese heinings hou jou, jou diere en jou eiendom veilig
Jou heining is meer as net ’n afbakening van jou eiendom; dit is die eerste stap vir die beskerming van jou huis, vee, gewasse, besigheid of wild. In Suid-Afrika is misdaad, veediefstal en konflik tussen mens en wild ’n realiteit – en moderne elektriese heinings is besig om toenemend[...]
Gallagher is die béste, so sê Bok van Blerk!
Kyk, as Bok van Blerk sy stempel van goedkeuring gee, staan die meeste Suid-Afrikaners bankvas daaragter. Gallagher staan kop-en-skouers uit bo al hulle teenstaanders met hulle uitstekende produkte en Bok as húlle ambassadeur! Benard Willemse, areabestuurder by Gallagher, vertel hoekom hulle produkte die heel beste op die mark is.[...]
Vasgevang in die verlede? Uit met die ou – in met die Gallagher
Moniteer jou vee se prestasie - met weegskale en weegbalke Ons maak die hele weeg- en EID-stelsel vinniger en eenvoudiger as ooit tevore. Bestuur jou vee se gewigte en gewigstoename op 'n eenvoudige, ten volle intuïtiewe raakskerm. Verander die toekoms van boerdery Bestuur weidingspatrone - met bekragtigers Elektriese heinings verg minder[...]
Vir meer as 85 jaar beskerm Gallagher boere se bates
՚n Seepgladde bestuurstelsel is die behoefte van elke veeboer. Danksy Gallagher se moderne tegnologie en oplossings, maak hulle produkte die boer se lewe makliker en veiliger. Die maatskappy bied ՚n wye reeks produkte en dienste wat ontwerp is om boere te help om hulle vee meer doeltreffend te bestuur.[...]
Elektriese heinings: Gallagher beskerm boere se bates steeds na 75 jaar
՚n Noodsaaklike bate op enige plaas is ՚n elektriese heining met ՚n kragbron waarop jy kan reken. Dit is hoekom al hoe meer boere hulle na Gallagher wend om hulle eiendom te beveilig en te sorg dat diere bly waar hulle hoort. Gallagher is ՚n wêreldleier in vernuwende sekerheidstelsels[...]