Categories: Meganisasie Videos, Video'sPublished On: 28th May 2024

VIDEO: Hoogtepunte van Drotsky by NAMPO 2024

By 1 min read
108 words

20240515_145700

Drotsky voorsien winsgewende oplossings aan boere by wyse van deeglike masjinerie wat die rowwe Afrika-toestande kan weerstaan. Drotsky bou sterk verhoudinge met hulle klante en glo dat die doeltreffende toerusting die resultaat is van twee-en-sestig jaar se nou skakeling met boere.

Drotsky se standplaas by NAMPO het vanjaar weer uit sy nate gebars met die mooi rooi masjinerie en die vriendelike, behulpsame, kundige Drotsky-span. Baie boere het net by Drotsky se uitstalling ingeloer om hallo te sê en te sien wat is nuut, maar Drotsky se mense gaan ook uit hulle pad om nuwe toetreders tot die landbou te help.

Izak Wolfaardt, meganiese ingenieur van Drotsky vertel meer: 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0