Voermaaktoerusting
VIDEO – Rumax: Gebou om te werk, vertrou om te hou
Loer in om te sien wat Rumax alles op NAMPO 2025 aangebied het. Hulle verkoop voermaaktoerusting soos konsentraatmengers en vertel meer oor die toerusting. Kyk die video hieronder: https://youtu.be/LKUs2jv8hiA
Ontmoet Vermeer se reeks voermaaktoerusting
Boere kan gerus vanjaar by NAMPO uitkyk vir Vermeer Manufacturing se wye verskeidenheid landbouprodukte wat voortaan in sub-Sahara Afrika beskikbaar gaan wees. Vermeer Equipment Suppliers (Pty) Ltd is sedert 2004 die enigste verspreider van Vermeer se nywerheidsprodukte en sal nou ook alle Vermeer-landbouprodukte versprei, soos snyers, belugters (tedders), harke,[...]