Valtrac trekker
VIDEO: Van 1996 tot Vandag | Valtrac vier 30 Jaar
Drie dekades van groei, vennootskappe en betroubare meganisasie. 2026 is 'n besondere jaar vir Valtrac, wat vanjaar 30 jaar vier as die trotse verspreider van Valtra-trekkers in Suid-Afrika. Wat in 1996 begin het, het ontwikkel tot een van die landboubedryf se bekendste suksesverhale, gebou op kwaliteit toerusting, toegewyde diens[...]
N & M Boerdery: “Valtrac is die beste wat ek al ooit gehad het!”
N & M Boerdery is begin deur die huweliksmaats Nico en Mariana Hendriks. Hulle boer in die Ellisras omgewing. Nie net plant hulle aartappels en uie nie, maar het ook 'n beesvertakking. In 2014 het Nico se dogter hom oorreed om 'n Valtrac trekker te toets. Aanvanklik was hy[...]