Valmet 15
VIDEO: Valtra: Trekkertegnologie wat saam met die boer ontwikkel
Van die klassieke Valmet 15 tot vandag se moderne Valtra-trekkers, dekades se ontwikkeling wys hoe ver trekkertegnologie gevorder het. By NAMPO Kaap 2026 het Valtrac besoekers die geleentheid gegee om diƩ geskiedenis van nader te bekyk, maar ook om te sien wat die jongste Valtra-tegnologie vir vandag se boer[...]