Valtrac
Maximising your yield with Valtrac’s advanced weed control and seeding lineup
A successful yield requires a balance between sustainable soil management and the correct equipment. With more organic farming methods on the rise, mechanical weed control and precise cover cropping have shifted from alternative practices to more sustainable and environmentally friendly strategies. Valtrac continues to lead this agricultural evolution by[...]
Valtrac vier 30 jaar van uitnemendheid met Valtra-trekkers in Suid-Afrika
Valtrac se verhouding met Valtra strek reeds byna drie dekades terug in Suid-Afrika. Die maatskappy is in 1996 deur Wynn Dedwith gestig nadat hy self die waarde van Valtra en Valmet-trekkers op sy plaas ervaar het. Wat as ՚n passie vir betroubare, robuuste trekkers begin het, het gegroei tot[...]
Meer as net trekkers: Valtrac bring uithaler-tegnologie na landerye
Valtrac is alombekend vir hul groot verskeidenheid trekkerreekse wat iets vir elke boer bevat, maar saam met die reekse voorsien hulle ook implemente van Pöttinger, TATU, Jeantil en meer. Hierdie reekse sluit onder meer duursame diste asook hooimaak- en droëboontoerusting in. By die pas afgelope NAMPO Bothaville het Valtrac[...]
Valtra S-reeks: Die nuwe baas van die plaas
In die veeleisende wêreld van moderne boerdery is slegs krag nie meer genoeg nie. Vandag se boere is op soek na ’n vennoot wat intelligente tegnologie, uiterse gemak en lae bedryfskoste kombineer. Valtrac se nuwe sesdegenerasie- (S6) Valtra S-reeks staan kop en skouers uit as die nuwe vlagskip wat[...]
VIDEO – VALTRA S-reeks: Die baas van die plaas
Die Valtra 416 is die grootste trekker in die Valtrac-reeks. Die trekker het baie hoë wringkrag selfs teen lae toere. Slim onbeperkte oplossing met 'n fabriekswaarborg en 'n splinternuwe kajuit. Dit is ook 'n baie gebruikersvriendelike en gerieflike trekker om mee te ry. Kyk die video en sien hoe[...]