Valtrac
VIDEO: Valtrac se Balerresies 2026: ‘n Hoogtepunt vir hooiboere
Die 2026-landboukalender het sommer vroeg afgeskop met ’n hoogtepunt vir hooiboere: die gewilde Balerresies, aangebied deur FarmSpace in samewerking met Valtrac. Dis ’n dag wat elke boer wat erns maak met gehalte hooi en doeltreffende toerusting, met ’n rooi sirkel omring op die kalender. Meer as net ’n resies,[...]
VIDEO: Balerresies – Valtrac se trekker en Jumbo-wa
Dit was lekker om te sien hoe 'n groter trekker en wa vir ballertoerusting gebruik kan word by die balerresies. Valtra se nuwe S6-trekker met die Pottinger JUMBO-wa was by die balerresies. Leer meer oor die trekker en wa en hoekom hierdie die perfekte kombinasie is om te kies[...]
Voortreflike tegnologie en werkverrigting: Valtra Q-reeks nou in SA
Suid-Afrikaanse boere staan op die drempel van ’n nuwe era in trekkermasjinerie. Die wêreldbekende Valtra Q-reeks het amptelik voet aan wal gesit, en die trekker is ontwerp om werkverrigting vir boere regoor die land te verander. Hierdie trekker kombineer Finse ingenieursvernuf, slim tegnologie en krag wat selfs die moeilikste[...]
VIDEO: Valtrac se Pottinger-hooimaaktoerusting stof almal uit by Balfour Hooidag 2026
Valtrac is 'n nie verniet 'n bekende handelsnaam by die Balfour Hooidag nie. Devin Dedwith, Tegniese Bestuurder van Valtrac vertel ons meer oor hulle stalletjie. Hulle Pottinger-hooimaaktoerusting is veral gewild onder boere en het goeie resultate in die lande. Kyk die video om te sien hoekom hulle die boer[...]
Valtrac brings Mahindra tractors to farmers who need power without the price tag
In an economy where disposable income is not readily available on your farm, you need equipment that can keep up with the demanding tasks of your farm but still won’t break the bank. At this year’s Balfour Hay Day on 21 January, Valtrac proudly showcased Mahindra tractors, the latest[...]