Valtrac
Case IH maak skoonskip by 2026 se Balerresies
Die 2026-landboukalender het sommer vroeg afgeskop met ’n hoogtepunt vir hooiboere: die gewilde Balerresies, aangebied deur FarmSpace in samewerking met Valtrac. Dis ’n dag wat elke boer wat erns maak met gehalte hooi en doeltreffende toerusting, met ’n rooi sirkel omring op die kalender. Die geleentheid het op 28[...]
Balfour Hooidag 2026: Hier het jy nooit te veel hooi op jou vurk nie!
Die jaar se Balfour Hooidag, wat deur die Balfour-boerevereniging aangebied word met AFGRI as hoofborg was weereens ’n reuse-sukses, met boere wat regoor Suid-Afrika die dag bygewoon het om meer uit te vind oor die nuutste toerusting en tegnologie met betrekking tot hooimaak. Baie van hulle keer jaar na[...]
VIDEO: Die splinternuwe Valtra Q-reeks slaan vas op Suid-Afrikaanse bodem
Met die ontsluiting van krag, gerief en betroubaarheid is die splinternuwe Valtra Q-reeks gebou om beheer te neem op Suid-Afrikaanse plase. Met indrukwekkende perdekrag en ’n luukse kajuit wat soos ’n tuiste voel, lewer die Q-reeks die krag, presisie en duursaamheid wat boere nodig het om die voortou in[...]
Video: Die Valtra Q-reeks, ‘n slim, gerieflike en kragtige trekker-reeks
Die Valtra Q-reeks is ’n nuwe reks hoëkrag-trekkers wat die gaping tussen die T- en S-reeks vul. Met ’n enjinuitset van 170 tot 224 kW en ’n 7,4 liter EcoPower-enjin, bied hierdie meesterstuk gevorderde slimtegnologie, ISOBUS/GPS-integrasie en ongeëwenaarde gerief. Die ruim kajuit met uitstekende sigbaarheid, omgekeerde ry-opsie en 'n[...]
Video: 2025 Vernuwing en verandering by Valtrac
2025 was vir Valtrac ’n jaar vol hoogtepunte en slim oplossings. Die reis het begin by die Balfour Hooidag waar die Valtra N135 Versu trekker sy groot debuut gemaak het – ’n masjien wat bale laai so maklik maak dat dit amper speel-speel voel. By NAMPO Bothaville en Bredasdorp[...]