hooimaaktoerusting
Balfour Hooidag 2026: Hier het jy nooit te veel hooi op jou vurk nie!
Die jaar se Balfour Hooidag, wat deur die Balfour-boerevereniging aangebied word met AFGRI as hoofborg was weereens ’n reuse-sukses, met boere wat regoor Suid-Afrika die dag bygewoon het om meer uit te vind oor die nuutste toerusting en tegnologie met betrekking tot hooimaak. Baie van hulle keer jaar na[...]