Valtra Q-reeks

Voortreflike tegnologie en werkverrigting: Valtra Q-reeks nou in SA

Suid-Afrikaanse boere staan op die drempel van ’n nuwe era in trekkermasjinerie. Die wêreldbekende Valtra Q-reeks het amptelik voet aan wal gesit, en die trekker is ontwerp om werkverrigting vir boere regoor die land te verander. Hierdie trekker kombineer Finse ingenieursvernuf, slim tegnologie en krag wat selfs die moeilikste[...]

By Bianca Pretorius|12th February 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
0
Go to Top