balerresies
VIDEO: Balerresies – Valtrac se trekker en Jumbo-wa
Dit was lekker om te sien hoe 'n groter trekker en wa vir ballertoerusting gebruik kan word by die balerresies. Valtra se nuwe S6-trekker met die Pottinger JUMBO-wa was by die balerresies. Leer meer oor die trekker en wa en hoekom hierdie die perfekte kombinasie is om te kies[...]
Balerresies: Valtra en Kuhn is bobaasbaalbielies!
“Koringstrooi baal nie soos gewone hooi nie. Dit is anders,” sê Devin Dedwith van Valtrac. Hy sê die strooi verander deur die dag en soos dit droër word, word dit ook gladder. Dit het Devin nie gekeer om die Farmspace-balerresies se afdeling vir veranderlikekamerbalers teen Formule 1-spoed te wen[...]
Merke, Gereed, Baal!
’n Boer se werk is nooit klaar nie. Daar is nooit genoeg ure in die dag om alles klaar te maak wat moet klaar wees nie en alle take moet tydig afgehandel word want die natuur wag vir niemand nie. Daarom kies die wyse boer toerusting wat vinnig, doeltreffend[...]