Kuhn
Balerresies: Valtra en Kuhn is bobaasbaalbielies!
“Koringstrooi baal nie soos gewone hooi nie. Dit is anders,” sê Devin Dedwith van Valtrac. Hy sê die strooi verander deur die dag en soos dit droër word, word dit ook gladder. Dit het Devin nie gekeer om die Farmspace-balerresies se afdeling vir veranderlikekamerbalers teen Formule 1-spoed te wen[...]
Knikker peste en plae uit met: Kuhn Stronger 4000 van Valtrac
Die belangrikste twee vereistes waaraan ’n plaaswerktuig moet voldoen, is: • Dit moet doeltreffend kan werk en aanhou werk. • Dit moet rotsvas gerugsteun word deur ’n betroubare, kundige verskaffer wat die werktuig aan die werk hou sodat die boer kan boer. Kuhn se Stronger 4000-spuit is so ’n[...]