Radium
VIDEO: Radium Engineering se vlagskiptoerusting nou onder die Rovic-sambreel
Radium, wat nou onder dieselfde sambreel as Rovic val, bly toegewyd daaraan om dieselfde gehalte landboutoerusting te lewer waarop boere die afgelope ses dekades vertrou het. Radium sal voortgaan om onder die betroubare Radium-naam te handel te dryf en te vervaardig. Radium het hul vlagskiptoerusting by NAMPO Kaap 2025[...]