Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 15th October 2025

VIDEO: Radium Engineering se vlagskiptoerusting nou onder die Rovic-sambreel

By 0 min read
66 words

RADIUMreg

Radium, wat nou onder dieselfde sambreel as Rovic val, bly toegewyd daaraan om dieselfde gehalte landboutoerusting te lewer waarop boere die afgelope ses dekades vertrou het. Radium sal voortgaan om onder die betroubare Radium-naam te handel te dryf en te vervaardig.

Radium het hul vlagskiptoerusting by NAMPO Kaap 2025 ten toon gestel soos hul strooier.

John Handman van Rovic vertel ons meer.

0
Tags: ,

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0