Rovic
Radium Engineering – a trusted name now under Rovic umbrella
Radium, which is now under the same stall as Rovic, remains dedicated to delivering the same quality agricultural equipment that farmers have trusted for the last six decades. Although the change brings Radium under the Rovic umbrella, nothing will change in their renowned product range, Radium will continue operating[...]
VIDEOS: Rovic wys hul werktuie by NAMPO 2025
Rovic het tydens NAMPO weer gewys hoekom hulle een van die voorste name in landboumeganisasie in Suid-Afrika is. Met ‘n uitstalling wat die krag van wêreldgehalte toerusting en plaaslike kundigheid gekombineer het, het hulle opnuut hulle verbintenis tot produktiewe en volhoubare boerdery onderstreep. Besoekers aan Rovic se standplaas op[...]
Rovic versterk boere se meganisasiekeuses by NAMPO 2025
Rovic het tydens NAMPO weer gewys hoekom hulle een van die voorste name in landboumeganisasie in Suid-Afrika is. Met ‘n uitstalling wat die krag van wêreldgehalte toerusting en plaaslike kundigheid gekombineer het, het hulle opnuut hulle verbintenis tot produktiewe en volhoubare boerdery onderstreep. Besoekers aan Rovic se standplaas op[...]
Ermelo se eerste Hooidag: ՚n Triomf vir die landbougemeenskap
Wanneer drome en deursettingsvermoë ontmoet, word geskiedenisgemaak – en dit is presies wat gebeur het tydens die eerste Ermelo Hooidag op die plaas Smitsfield. Met meer as 150 boere en belanghebbendes wat deur die hekke gestroom het, het die dag alle verwagtinge oortref en ՚n sterk fondament gelê vir[...]
VIDEO: Rovic se Syncroseed-kleingraanplanter
Die planter is toegerus met ‘n fynsaadbak wat hoofsaaklik bedoel is vir lusern en kanola. Dan is daar die groter bakke met ‘n inhoudsmaat van 2 350 liter en twee kleiner bakke van 1 800 liter elk. Aan die agterkant is ‘n bak vir vloeistof vir die spuit, of[...]