Rovic
Balfour Hooidag 2025: Boere stroom na grootste hooigeleentheid in die land
Die grootste en mees indrukwekkende hooigeleentheid in die land was weer, soos elke jaar, ‘n reuse sukses. Die jaarlikse Balfour Hooidag, gehou op die plaas, Palmietfontein van PJ Kriek en seuns, het vanjaar die meeste uitstallers nog ooit en boere van regoor Suid-Afrika en verder gelok. Met 'n rekordgetal[...]
VIDEO: Rovic’s Syncrosprayers takes care of your vineyard and orchard needs
Kyle De Brouwer, Design Engineer of Rovic’s Syncrospray orchard and vine sprayers, introduced the new, improved range of sprayers and new additions during NAMPO at Bothaville in the Free State this year. Three of the nine Syncrospray sprayers were on display at Rovic. According to Kyle, the existing sprayers[...]
Rovic se Syncrospuite | NAMPO Kaap 2024
Hier is wat jy nodig het om te weet van die spuite: Die wingerdspuit is beskikbaar in 1000 liter tot 1500 liter, kom met ‘n 120 liter per minuut pomp en is toegerus met ‘n 800 mm waaier Vrugteboorde vir jou kern en steen vrugte – Rovic Syncrospray met[...]
VIDEO: Rovic Kuhn spuite | NAMPO Kaap 2024
Krag, passie, en landboukennis is presies wat die Rovic-span in hulle Kuhn-spuite inwerk. Met die uitstekende ontwerp van hierdie spuite, kan boere beslis staatmaak op Rovic vir die kwaliteit boer-implemente wat nodig is op plase. As jy so ’n spuit vir jou plaas in die hande wil kry, skakel[...]
VIDEO: Rovic | Krone Balers
Rovic het ’n wye verskeidenheid Krone-balers vir boere om vanuit te kies om hul baalwerk op die plaas maklik te maak. Mickey Matthee, tegniese bestuurder vir Rovic in Kaapstad vertel by NAMPO Kaap 2024 meer oor hulle verskillende balers. Die balers is só ontwerp dat wanneer die baal uitgespoeg[...]