Categories: VideosPublished On: 20th January 2025

VIDEO: Rovic Kuhn spuite | NAMPO Kaap 2024

By 0 min read
71 words

rovic

Krag, passie, en landboukennis is presies wat die Rovic-span in hulle Kuhn-spuite inwerk.

Met die uitstekende ontwerp van hierdie spuite, kan boere beslis staatmaak op Rovic vir die kwaliteit boer-implemente wat nodig is op plase.

As jy so ’n spuit vir jou plaas in die hande wil kry, skakel Philip by (+27)82-463-9879/philipo@rovic.com of besoek die Rovic-webtuiste by https://www.rovic.com/.

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0