Rovic Syncrosprayers
Rovic se Syncrospuite | NAMPO Kaap 2024
Hier is wat jy nodig het om te weet van die spuite: Die wingerdspuit is beskikbaar in 1000 liter tot 1500 liter, kom met ‘n 120 liter per minuut pomp en is toegerus met ‘n 800 mm waaier Vrugteboorde vir jou kern en steen vrugte – Rovic Syncrospray met[...]
Laat die water pomp en maak die spuite oop! Rovic se Syncrospuite bring boere die kwaliteit wat hulle nodig het!
Boere het ‘n baie skerp oog vir werktuie wat bekostigbaar is, tydbesparing bied en eenvoudig is om te gebruik. Rovic bied beslis al drie eienskappe aan met die produkte wat hulle verkoop. Niel Jooste, die Rovic verteenwoordiger in Swartland tot die Noord-Kaap grens, deel graag sy kennis by NAMPO[...]