Categories: VideosPublished On: 20th January 2025

Rovic se Syncrospuite | NAMPO Kaap 2024

By 1 min read
159 words

ROVIC 1 (2)

Hier is wat jy nodig het om te weet van die spuite:

  • Die wingerdspuit is beskikbaar in 1000 liter tot 1500 liter, kom met ‘n 120 liter per minuut pomp en is toegerus met ‘n 800 mm waaier
  • Vrugteboorde vir jou kern en steen vrugte – Rovic Syncrospray met die 940 mm waaier en die 140 liter per minuut pomp is die mees algemeenste spuit en word die heel meeste verkoop in die vrugte areas van Suid-Afrika. “Die Bravo stelsel is ook deel van hierdie spuit wat spoed veranderlik is en waar jy vooraf programme kan programeer. Jy hoef nie elke keer te kalibreer wanneer jy ‘n spuit opstel nie en daar is tien programme waarmee jy hom kan opstel. Dit is baie makliker in druktyd om boorde die regte volume te gee wat nodig is”, sê Niel.
  • Hierdie boordreeks kom in ‘n 1500 en 2000 liter tenk

Besoek Rovic se webtuiste by https://www.rovic.com/ vir meer inligting oor die topklas spuite.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0