Categories: Video'sPublished On: 28th January 2025

VIDEO: Rovic se Syncroseed-kleingraanplanter

By 0 min read
73 words

ROVIC NAMPO – 6. Phillip Oosthuizen – Small grain planter_V4_THUMBNAIL.mp4

Die planter is toegerus met ‘n fynsaadbak wat hoofsaaklik bedoel is vir lusern en kanola. Dan is daar die groter bakke met ‘n inhoudsmaat van 2 350 liter en twee kleiner bakke van 1 800 liter elk. Aan die agterkant is ‘n bak vir vloeistof vir die spuit, of vir boere wat mikro-elemente saam met die tand begin toedien.

Besoek Rovic se webtuiste by www.rovic.com vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0