VIDEO: Daar is nie ‘n produk wat jy benodig wat Rovic nie het nie!
Hein Jonas is die nasionale bestuurder van kommoditeite vir Rovic.
In hierdie video vertel hy meer oor die reeks kommoditeite wat Rovic beskikbaar het. Hierdie premium produkte is te koop teen ‘n bekostigbare prys!
Vir meer inligting, besoek www.rovic.com.