voermengers
Die legendariese Drotsky-masjiene verf NAMPO 2024 rooi
Respek en waardering vir puik vakmanskap slaan sterk deur in boere se stemme wanneer hulle die naam, Drotsky, sê. Drotsky vervaardig al sedert 1962 hamermeulens en voermengers, en boere het geleer dat hulle op Drotsky se toerusting kan reken. Drotsky se strewes rym inmmers met Suid-Afrikaanse boere se strewes:[...]
Jou diere sal jou bedank: Rumax-voermengers gee bobaas-produksie
Gesonde en gebalanseerde rantsoene vir vee is die sleutel tot prestasie en wins vir ՚n veeboer. As uitstaande veeproduksie jou doelwit is, moet jou veevoer tot 'n eenvormige produk gekerf en gemeng word. Dit maak nie saak hoe moeilik kerfbaar of mengbaar die voer is nie, Rumax se voermengers[...]