Rumax
Rumax hamermeul maal vir ՚n vale én wins op hierdie melkplaas
Om slim te boer beteken dat ՚n wyse boer heeltyd moet seker maak dat sy boerdery se somme klop. Dit strek verder as net die inkomstes en uitgawes balanseer, want ՚n boer moet ook die winsmarge van elke plaasbedryf bereken om ՚n produktiewe, winsgewende boerdery te verseker – een[...]
Jou diere sal jou bedank: Rumax-voermengers gee bobaas-produksie
Gesonde en gebalanseerde rantsoene vir vee is die sleutel tot prestasie en wins vir ՚n veeboer. As uitstaande veeproduksie jou doelwit is, moet jou veevoer tot 'n eenvormige produk gekerf en gemeng word. Dit maak nie saak hoe moeilik kerfbaar of mengbaar die voer is nie, Rumax se voermengers[...]
Slim skaapboere gebruik Rumax se pilmasjiene
‘n Dorperooi is nie dom nie. As jy haar gemaalde rantsoen vir haar uitstrooi, gaan sy al die lekker, geurige happies uitsoek en die minder smaaklike vesel, wat goed is vir haar, bly dan agter. Dit is hoekom jy, as skaapwagter, slimmer as jou ooie moet wees. Christo Dorfling[...]
Gee jou vee die Rumax-voervoorsprong
Elke boer weet eet is die grondslag van suksesvolle diereproduksie. Daarom kies die ernstige boer die voermenger wat net die beste gehalte lewer sodat elke hap wat jou diere vat tel om geld in jou sak te besorg: Rumax. Rumax se leiersposisie in voermengertegnologie is geen wonder nie, want[...]
Rumax-mengers trakteer vee om te presteer
Die goeie, gesonde ou spreekwoord van “Jy is wat jy eet” geld ook vir plaasdiere. Diere wat rantsoene eet wat met ՚n Rumax-voermenger gemeng is, is wins in die boer se sak. Rumax se voer- en konsentraatmengers verdien op twee maniere wins vir die boer: besparing en doeltreffendheid. Bespaar[...]