rondebaalhamermeul

Rumax hamermeul maal vir ՚n vale én wins op hierdie melkplaas

Om slim te boer beteken dat ՚n wyse boer heeltyd moet seker maak dat sy boerdery se somme klop. Dit strek verder as net die inkomstes en uitgawes balanseer, want ՚n boer moet ook die winsmarge van elke plaasbedryf bereken om ՚n produktiewe, winsgewende boerdery te verseker – een[...]

By Maryna Steyn|7th April 2022|Categories: Artikels, Voerproduksie en -hantering|Tags: , , , |
0
Go to Top