hamermeul
Rumax, ‘n pionier in die voerbedryf
Jaco Pieters, eienaar van Rumax, vertel meer oor presies hoe dinge by Rumax gedoen word - vanaf die bestelling geplaas word tot die aflewering by die kliënt. Rumax vervaardig landboumasjiene vir hoofsaaklik die voerbedryf, soos voermengers en hamermeule. Hulle vervaardig al hulle eie produkte om enige onnodige foute te[...]
Drotsky maak swaar werk ligter met die M100 hamermeul
Francesco van Wyk wy uit oor die werking van 'n M100 wat buite Bothaville op 'n boer se plaas geïnstalleer is. Drotsky se M100 hamermeul is geskik vir 1,2- tot 1,5-meter rondebale asook grootpakbale danksy die 1,4-meter maalkamer. Die ontwerp verseker dat die maalkamer met die hand gelaai kan[...]
Trekkeraangedrewe hamermeul van Drotsky maak swaar werk ligter
Vele hande mag ligte werk maak, maar met die regte toerusting is swaar werk nog ligter met min hande! Dit is die groot motivering agter die Drotsky M100 se ontwerp: Dit verseker dat twee pare hande sonder sukkel 'n swaar baal binne minute fyn kan maal. “Dit is aansienlik[...]
Rumax hamermeul maal vir ՚n vale én wins op hierdie melkplaas
Om slim te boer beteken dat ՚n wyse boer heeltyd moet seker maak dat sy boerdery se somme klop. Dit strek verder as net die inkomstes en uitgawes balanseer, want ՚n boer moet ook die winsmarge van elke plaasbedryf bereken om ՚n produktiewe, winsgewende boerdery te verseker – een[...]
Maak jou Drotsky weer nuut sonder om die bank te breek!
Jou betroubare hamermeule, nou meer doeltreffend, met meer kapasiteit Perfekte maalwerk vir ’n leeftyd – dit is wat die boer kry as hy ’n Drotsky-hamermeul koop ... en daarna herbou Drotsky sy hamermeule teen ’n skamele koste sodat hy ook jou kinders ’n leeftyd kan dien. Drotsky herbou ’n[...]