Animal Management Videos

VIDEO: Beefmasters wat die suurveld verstaan: Steinberg se produksieveiling wag

Kopers en belangstellendes word uitgenooi na Steinberg Beefmasters se jaarlikse produksieveiling wat op Dinsdag 7 Julie 2026 om 11:00 op Mooiplaas, Hendrina, aangebied word. Op aanbod is 35 bulle – 30 geregistreerde bulle, 5 kommersiële bulle asook 80 kommersiële koeie met kalwers. Die veiling bied ’n uitstekende geleentheid vir[...]

By Spesialisskrywer|2nd June 2026|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: , |

VIDEO: Tiger Animal Feeds vier 30 jaar van voeding in Zambië

Vir 30 jaar help Tiger Animal Feeds Zambiese boere om gesonder diere, verbeterde produktiwiteit en groter sukses te behaal deur gehalte-voeding en kundige ondersteuning. In hierdie video vier ons drie dekades van groei, innovasie en gemeenskapsbetrokkenheid terwyl Tiger Animal Feeds terugkyk op sy reis van ’n mieliemeul in 1996[...]

By Spesialisskrywer|2nd June 2026|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: |

VIDEO: Yara Animal Nutrition NAMPO 2026

Yara Animal Nutrition bring nuwe voedingsoplossings na NAMPO 2026. By NAMPO 2026 het ons met die span van Yara Animal Nutrition gesels oor hul fokus op doeltreffende diervoeding en die bekendstelling van nuwe produkte vir Suid-Afrikaanse boere. In hierdie video bespreek ons: • Die nuwe LOTMIX 85 • Die[...]

VIDEO – Yara en Oranjeriviervoere: ’n Venootskap wat werk

Die verhaal van Oranjeriviervoere (ORV) is een van harde werk en deursettingsvermoë. Wat in 1982 as ’n klein voeraanleg deur die Botha-broers begin het, is vandag een van die grootste voersmaatskappye in Suid-Afrika. Vir die afgelope nege jaar speel Yara Animal Nutrition (Yara AN) ook ’n belangrike rol in[...]

By Spesialisskrywer|20th November 2025|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: , |

VIDEO: TKB verkoop bul vir R800 000 tydens 16de Vlakte Bulveiling

Die 16de Vlakte Bonsmara Bulveiling op Doornpan was een vir die boeke! TKB Bonsmaras het geskiedenis gemaak toe hulle 'n bul vir ’n ongelooflike R800 000 verkoop het – die duurste bul nóg vir die Vlakte Bonsmara Studiegroep. Kyk die hoogtepunte van die dag en beleef die opwinding van[...]

By Spesialisskrywer|31st October 2025|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: , |
0
Go to Top