Animal Management Videos

VIDEO: Hoogtepunt in die Bosveld: Soutpansberg Bonsmara Produksieveiling 2025

Op Vrydag, 10 Oktober, het Soutpansberg Bonsmaras weer bewys hoekom hulle ’n krag is in die Bonsmara-bedryf. Die jaarlikse produksieveiling op De Ruigte naby Vivo het kopers van regoor Suid-Afrika gelok – almal op soek na beproefde genetika wat presteer waar dit tel. Met ’n indrukwekkende aanbod van geharde,[...]

By Spesialisskrywer|17th October 2025|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

VIDEO: Algar se hommeltuigwaentjie en beesklamp staan uit by NAMPO Kaap 2025

Algar Veehantering se stalletjie het beslis die aandag getrek by NAMPO Kaap 2025. Die hommeltuigwaentjie is een van Algar se slim ontwerpe wat jou hommeltuig-operasies op die plaas na ‘n nuwe vlak neem. Hommeltuie raak al hoe meer gewild in die boerdery, dit is egter ‘n gesukkel om die[...]

By Spesialisskrywer|6th October 2025|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: , |

VIDEO: Nuwe Agri Afrika Tapkar by NAMPO Kaap | Doons Le Roux verduidelik

Agri Afrika het hul nuwe tapkar by NAMPO Kaap bekendgestel – ’n praktiese oplossing vir brandstofvoorsiening op die plaas. Doons Le Roux van Duivenhoks Diesel Diens verduidelik hoe dit werk en watter voordele dit vir boere inhou. https://www.youtube.com/watch?v=YoaowXldtxw

By Spesialisskrywer|6th October 2025|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: , |

VIDEO: Dormerram verkoop vir R400 000 op Hatari Farming se produksieveiling

Hatari se Platinum Dormerveiling van 2025, wat op 20 September by Plaas-Content in Bainsvlei, Bloemfontein, plaasgevind het, het bewys waarom Hatari Farming steeds ’n vooraanstaande naam in die Dormer-mark is. Gasverkopers op die dag was ook 2 Broers Dormers, Gras Karoo Dormers en Buffelsfontein Dormers. Gehalte Dormers is van[...]

By Spesialisskrywer|2nd October 2025|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |

VIDEO: Besigtig topgehalte Dormers by Ruswater Dormerstoet se 7de produksieveiling

Jy word hartlik uitgenooi na Ruswater Dormerstoet se 7de produksieveiling die 4 de Oktober 2025 in Potchefstroom onder die peperbome. Hulle bied uitstekende ramme en ooie van 'n topgehalte te koop aan. 30 stoetramme 30 stoetooie 150 kommersiële ooie Daar is 'n dier vir elke plaas. Gaan kyk gerus[...]

By Spesialisskrywer|29th September 2025|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: , , |
0
Go to Top