Categories: Animal Management Videos, Video's, VideosPublished On: 6th October 2025

VIDEO: Nuwe Agri Afrika Tapkar by NAMPO Kaap | Doons Le Roux verduidelik

By 0 min read
43 words

IMG_5894

Agri Afrika het hul nuwe tapkar by NAMPO Kaap bekendgestel – ’n praktiese oplossing vir brandstofvoorsiening op die plaas.

Doons Le Roux van Duivenhoks Diesel Diens verduidelik hoe dit werk en watter voordele dit vir boere inhou.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0