VIDEO: TKB verkoop bul vir R800 000 tydens 16de Vlakte Bulveiling

VlakteBonsmara-Images14
Die 16de Vlakte Bonsmara Bulveiling op Doornpan was een vir die boeke! TKB Bonsmaras het geskiedenis gemaak toe hulle ‘n bul vir ’n ongelooflike R800 000 verkoop het – die duurste bul nóg vir die Vlakte Bonsmara Studiegroep. Kyk die hoogtepunte van die dag en beleef die opwinding van hierdie uitsonderlike veiling.
Lees meer oor die veiling op ProAgri: Vlakte Bonsmara Studiegroep verkoop duurste bul nòg op Doornpan | ProAgri