Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 23rd January 2026

VIDEO: Reinke dra by tot goeie oeste in Brits

By 0 min read
67 words

reinke 1

Pleroma-familieboerdery, geleë in die hartjie van Brits in Noordwes, boer Pieter du Preez saam met sy seun, Herman, skoonseun, Martin Greyling, en dogter, Janita Greyling.

Hulle het twee Reinke-spilpunte en hulle is baie beïndruk met Reinke se uitleg en diens. Hulle spilpunte is effektief, voldoen aan die boer se behoeftes en help jou ook water bespaar.

Kyk die video vir meer:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0