Categories: Video's, VideosPublished On: 26th January 2026

VIDEO: Die Reinke-verskil by Brits boere

By 1 min read
105 words

reinke 11

Stephan van Staden vertel van hulle uitdagings wat hulle op die plaas het. Omdat hulle gelukkig genoeg is om in die besproeiingskema te wees, is dit vir hulle uiters belangrik om water presies en korrek toe te dien.

“Ons het wegbeweeg van die konvensionele pypstelsel. ’n Spilpunt was net meer koste-effektief en minder arbeidsintensief. Daardie syfers het nie meer geklop nie. Spilpunte het dinge vir ons baie vergemaklik,” verduidelik hy. Hulle het hul eerste Reinke-spilpunt in 2024 laat oprig en begin deur uie onder die spilpunt te verbou. Tans verbou hulle suikermielies onder dieselfde spilpunt.

Kyk die video vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0