mielies

Mielieskatting 6,35% meer as vorige seisoen

Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling. Die hersiene aangeplante oppervlakte en produksiesyfers sal deur die Oesskattingskomitee  op 25 Februarie 2021 vrygestel word en sal hoofsaaklik[...]

By Specialist Writer|1st February 2021|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Geskatte mielie-oes is 37% groter as in 2019

Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,408 milj. ton gestel, wat 0,08% of 12 040 ton minder is as die vorige skatting van 15,420 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,90 t/ha is.[...]

By Specialist Writer|27th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , , , , |

Philagro loods Yamato® 480 SC vir mielies in Suid-Afrika

Mielieprodusente in Suid-Afrika het nou ‘n nuwe, langwerkende oplossing vir die beheer van moeilik-beheerbare onkruide. Yamato® is onlangs by verskeiegeleentheide in die mielieproduserende gebiede deur Philagro Suid-Afrika aan boere, AECI Plant Health bemarkingspersoneel en die landboumedia bekendgestel. Yamato® is ‘n hoogs doeltreffende gras- en breëblaaronkruiddoder in mielies. Met sy[...]

By Specialist Writer|24th July 2020|Categories: Gewasproduksie, Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top