Pioneer
Die A-Z van plantrigting by mielies
Die vraag is al in die verlede gevra: “Het jy al gewonder of jy jou land Noord-Suid of Oos-Wes moet plant?” of “Gaan ek meer ton/ha afhaal as ek my land se oriëntasie verander en in ‘n ander rigting plant?”. In Pioneer se proewe wat in 3 seisoene geplant[...]
Spruite by mielies: Oorsake en die invloed daarvan op die hoofplant
deur Pioneer Agronomie Spruite, die bykomende stamme wat ontwikkel uit ondergrondse knoppe, kom gereeld voor by grasse. By koring en ander kleingrane is spruitvorming ՚n belangrike komponent om gapings in te vul. By mielieverbouing raak boere egter ongemaklik met die verskynsel indien dit wel voorkom. Dit is reeds vir[...]
Pioneer Weeg en Wen: Boere oes eer vir uitstekende prestasie
“Dis net genade,” sê die kampioen-boere wat vanjaar die eerste prys in die Pioneer Weeg en Wen-kompetisie verower het. Bossi Ferreira van NMTB-boerdery naby Piet Retief is as die kampioen aangewys met ’n uitstekende mielie-oes van 15,224 ton per hektaar op droëland. Die kultivar wat Bossi gebruik het was[...]
Pioneer Weeg-en-Wen: Inskrywings vir 2020 is nou oop!
Pioneer se Weeg-&-Wen opbrengskompetisie het mielie-, soja- en sonneblomboere van regoor Suid-Afrika behoorlik aan die praat. Hierdie kompetisie bied boere die geleentheid om innoverende produksiepraktyke te toets om sodoende die hoogste opbrengste te bewerkstellig. Deelnemende graanboere ding in verskillende streekskategorieë mee om die verskeie mielie-, soja- en sonneblomtoekennings in te[...]
Pioneer Weeg en Wen: Boere presteer ondanks die droogte
“Dit was ’n oorlêland,” sê HF Cilliers van Douglas in die Noord-Kaap. HF het met sy eerste deelname aan die Pioneer Weeg en Wen-kompetisie die strooptelling die hoogste laat spring. Hy het ’n opbrengs van 20,871 ton per hektaar vir mielies onder besproeiing behaal op die twee hektaar wat[...]