Pioneer Weeg en Wen
Pioneer Weeg en Wen: Boere oes eer vir uitstekende prestasie
“Dis net genade,” sê die kampioen-boere wat vanjaar die eerste prys in die Pioneer Weeg en Wen-kompetisie verower het. Bossi Ferreira van NMTB-boerdery naby Piet Retief is as die kampioen aangewys met ’n uitstekende mielie-oes van 15,224 ton per hektaar op droëland. Die kultivar wat Bossi gebruik het was[...]
PIONEER® Weeg en Wen 2018: Só moet ‘n goeie oes mos lyk!
“Ek wou nie inskryf nie, want dit was die eerste keer dat ek sojabone geplant het. My saadagent het my oortuig. Ek het niks geweet nie, maar so geleer soos ek aangaan,” vertel Elize Schutte van Klipdrift, Potchefstroom. Met dié eerste sojaboon-aanplanting het Elize ook die eerste vrou geword[...]