Weeg en wen
Pioneer Weeg-en-Wen: Inskrywings vir 2020 is nou oop!
Pioneer se Weeg-&-Wen opbrengskompetisie het mielie-, soja- en sonneblomboere van regoor Suid-Afrika behoorlik aan die praat. Hierdie kompetisie bied boere die geleentheid om innoverende produksiepraktyke te toets om sodoende die hoogste opbrengste te bewerkstellig. Deelnemende graanboere ding in verskillende streekskategorieë mee om die verskeie mielie-, soja- en sonneblomtoekennings in te[...]
Pioneer Weeg en Wen: Boere presteer ondanks die droogte
“Dit was ’n oorlêland,” sê HF Cilliers van Douglas in die Noord-Kaap. HF het met sy eerste deelname aan die Pioneer Weeg en Wen-kompetisie die strooptelling die hoogste laat spring. Hy het ’n opbrengs van 20,871 ton per hektaar vir mielies onder besproeiing behaal op die twee hektaar wat[...]
PIONEER® Weeg en Wen 2018: Só moet ‘n goeie oes mos lyk!
“Ek wou nie inskryf nie, want dit was die eerste keer dat ek sojabone geplant het. My saadagent het my oortuig. Ek het niks geweet nie, maar so geleer soos ek aangaan,” vertel Elize Schutte van Klipdrift, Potchefstroom. Met dié eerste sojaboon-aanplanting het Elize ook die eerste vrou geword[...]