Pioneer
Pioneer bied vanjaar iets vir almal
Hommeltuie tel elke plant Presisielandboutegnologie is nou nog meer presies met Pioneer wat nou hommeltuie inspan om vir hulle boere nog meer waarde tot hulle produkte toe te voeg. “Ons het hierdie seisoen hommeltuie begin gebruik wat uit verskeie oogpunte vir ons baie voordele bied,” sê De Bruyn Myburgh,[...]
Wat steek in ’n naam? PIONEER® – baanbreker met nuwe kultivars
Die eerste saadmaatskappy in ons mieliesaadnaamreeks is PIONEER® wie se naam ’n vertroude woord op boere se lippe is. PIONEER® het in 2012/13 ’n nuwe benamingstelsel vir hulle mielies in werking gestel sodat die boer met ’n oogopslag kan sien wat van elke kultivar verwag kan word. Só lyk[...]
PIONEER® Weeg en Wen 2018: Só moet ‘n goeie oes mos lyk!
“Ek wou nie inskryf nie, want dit was die eerste keer dat ek sojabone geplant het. My saadagent het my oortuig. Ek het niks geweet nie, maar so geleer soos ek aangaan,” vertel Elize Schutte van Klipdrift, Potchefstroom. Met dié eerste sojaboon-aanplanting het Elize ook die eerste vrou geword[...]
Beveg weerstand by stronkboorders met toevluggebiede
Weerstandbiedendheid van Busseola fusca in Bt-mielies is in 2006 vir die eerste keer angeteken. In hierdie artikel bespreek Philip Fourie van Pioneer die noodsaak van praktyke om weerstandbiedendheid te bekamp. Sedert die vroeë 1920’s word mieliestronkboorder, Busseola fusca, as ’n ekonomies belangrike pes deur die hele sub-Sahara Afrika erken.[...]