kultivars
Vir die beste opbrengs en diens, koop Limagrain se kultivars
Limagrain is bekend vir staatmaker kultivars en uitstekende diens, met 60 jaar se kennis agter die rug kan jy verseker wees dat die Limagrain span die pad saam met jou stap. By NAMPO Kaap hierdie jaar het hulle bietjie met die Wes-Kaap boere oor hulle koring kultivars gesels. “LG[...]
Behaal ryk oeste met Link Seed se wenkultivars
Die beste moontlike produkte en dienste vir die boer in ’n eerlike, betroubare sake-omgewing. Dit is wat Link Seed, ’n filiaal van Limagrain, bied in hulle strewe om die leier in die saadbedryf te wees. Die groot belangstelling van boere by die Link Seed-stalletjie by vanjaar se Val Boeredag,[...]
Wat steek in ’n naam? PIONEER® – baanbreker met nuwe kultivars
Die eerste saadmaatskappy in ons mieliesaadnaamreeks is PIONEER® wie se naam ’n vertroude woord op boere se lippe is. PIONEER® het in 2012/13 ’n nuwe benamingstelsel vir hulle mielies in werking gestel sodat die boer met ’n oogopslag kan sien wat van elke kultivar verwag kan word. Só lyk[...]