mielies

Goeie nuus vir voedselsekerheid: Geskatte mielie-oes is 31% groter as in 2019

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,809 milj. ton gestel, wat 1,71% of 249 190 ton meer is as die vorige skatting van 14,560 milj. ton.  Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,67 t/ha is. Die[...]

Die verwagte kommersiële mielie-oes is 29,14% meer as die vorige seisoen

Somergewasse – 2020 Kommersiële mielies: Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 599 800 ha, wat 13,01% of 299 300 ha meer is as die 2 300 500 ha wat verlede seisoen aangeplant is, en 2,54% of 64 500 ha meer as die voorlopige oppervlakteskatting van[...]

By Specialist Writer|28th February 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , , , |

Ontmoet die bieliemielie: Oes meer met Pioneer se nuwe blitsige baster: die P1197-platform

deur AJ Steyn, veldagronoom, Pioneer SA Pioneer luister graag na sy boere en een van die duidelike boodskappe is dat boere hulle opbrengs wil verhoog, maar terselfdertyd risiko wil verlaag met vinnige groeiers. Die ultra-vinnige geel besproeiingsbaster P1197YHR, asook sy P1197R-variant en konvensionele boetie, P1197, is die afgelope seisoen[...]

By Specialist Writer|24th February 2020|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |
0
Go to Top