voedselsekerheid
Agri SA en YARA vat hande vir voedselsekerheid
Die COVID-19-pandemie het die Suid-Afrikaanse ekonomie ernstig ontwrig. Werkloosheid en hongerte is ‘n groterwordende realiteit in talle gemeenskappe. Yara Africa Fertilizer het te midde van die COVID-19 pandemie ’n ruim skenking van R1-miljoen aan Agri SA se surplusvoedselhulp-veldtog gemaak. Vandag is daar ‘n wêreldwye fokus op hongersnood met 28[...]
Goeie nuus vir voedselsekerheid: Geskatte mielie-oes is 31% groter as in 2019
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,809 milj. ton gestel, wat 1,71% of 249 190 ton meer is as die vorige skatting van 14,560 milj. ton. Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,67 t/ha is. Die[...]